Markverslag

23 Feb 2023

Die afgelope paar maande het ons verblydende en lank verwagte groei beleef. Tot 8% groei sedert Januarie was uitstaande. Die Alle Aandeel Indeks het vir die grootste deel van die jaar bo 80 000 punte gebly.

Interessant tog dat nog Eskom nog die politieke onsekerheid enige sigbare invloed gehad het. Selfs die rand het versterk.

Werkloosheid het effe verminder en sake vertroue is aan die toeneem.

Sommige portefeulje bestuurders het die gevoel uitgespreek dat hierdie positiewe groei ‘n rukkie sal kan voorduur.

Staan vas en geniet die opwindende tye. 


© 2017 Johann Meyer Financial Adviser CC. An Authorised Financial Services Provider (FSP) 10648

Contact us
Office hours
  • Monday to Thursday: 08h00 - 13h00
  • Friday: 08h00 – 12h00
Location
  • Pretoria
    Wierde park
  • 0149